Hegpunte Selekteer die foto's om te vergroot
Fakawi vervaardig 'n duursame aluminiumhegpunt vir Hi-Lift 'jacks' wat in verskillende maniere aan die aliminiumraam geheg kan word. Standard hegpunte vir ander toebehore kan aan die raam aangebring word.
Selekteer die foto's om te vergroot.