Fakawi
het 'n veeldoelige leer, spesiaal ontwikkel.
Die leer kan gebruik word in die standaard konfigurasie
- agter gemonteer, of kan teen die kante van die voertuig
gebruik word deur die gebruik van 'n unieke hakie bo-aan
die leer wat verseker dat dit ten alle tye stewig teen
die dakrak gestut kan word.
Selekteer die foto's om te vergroot. |